SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número2Changes in epistemic frameworks: Random or constrained?A critical consideration of ethical foundations for the accounting profession índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

WOLHUTER, Charl C.; POTGIETER, Ferdinand J.  e  VAN DER WALT, Johannes L.. Die vermoë van nasionale onderwysstelsels om etniese diversiteit te akkommodeer. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp.1-10. ISSN 2304-8557.

Samelewings het onlangs toenemend kompleks begin raak, ook in terme van etniese identiteite en verskille. Die vraag is of onderwysstelsels van lande reg oor die wêreld in staat is om te voldoen aan die eise van die verskillende etniese en ander minderhede. Na bestudering van 'n steekproef onderwysstelsels (dié van Australië, Kanada, Sjina, Israel, Maleisië, Rwanda, Rusland en Suid-Afrika) aan die hand van 'n stel spesiaal ontwerpte kriteria is tot die slotsom gekom dat hierdie stelsels oor die algemeen aan die kriteria voldoen, dog in wisselende mate en in allerlei konfigurasies. Dit is aanbeveel dat beleidmakers kriteria soos hierdie toepas ten einde toe te sien dat 'n onderwysstelsel inderdaad in staat sal wees om te kan voorsien in die behoeftes van etniese minderhede en aan die eise van toenemende sosiale kompleksiteit.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons