SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 issue2The informatisation of our image of the human beingA consumer perspective on food labelling: Ethical or not? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

WOLHUTER, Charl C.; POTGIETER, Ferdinand J.  and  VAN DER WALT, Johannes L.. Die vermoë van nasionale onderwysstelsels om etniese diversiteit te akkommodeer. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp.1-10. ISSN 2304-8557.

Samelewings het onlangs toenemend kompleks begin raak, ook in terme van etniese identiteite en verskille. Die vraag is of onderwysstelsels van lande reg oor die wêreld in staat is om te voldoen aan die eise van die verskillende etniese en ander minderhede. Na bestudering van 'n steekproef onderwysstelsels (dié van Australië, Kanada, Sjina, Israel, Maleisië, Rwanda, Rusland en Suid-Afrika) aan die hand van 'n stel spesiaal ontwerpte kriteria is tot die slotsom gekom dat hierdie stelsels oor die algemeen aan die kriteria voldoen, dog in wisselende mate en in allerlei konfigurasies. Dit is aanbeveel dat beleidmakers kriteria soos hierdie toepas ten einde toe te sien dat 'n onderwysstelsel inderdaad in staat sal wees om te kan voorsien in die behoeftes van etniese minderhede en aan die eise van toenemende sosiale kompleksiteit.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License