SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número2Institutional identity: A possible solution to the religion in/and education quandary índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

MINNIE, Francois G.  e  LOTTER, George A.. Pastorale berading aan persone geaffekteer deur MIV. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.2, pp.1-8. ISSN 2304-8557.

MIV is 'n pandémie wat elke huishouding in Suid-Afrika, die land met die meeste MIV-geïnfekteerdes in die wêreld, beïnvloed. MIV het 'n geweldige impak op die sosiale, ekonomiese en maatskaplike vlak. Die effek van MIV op die individuele huishoudings word onmiddellik gevoel waar armoede, siekte, spanning rondom die siekbed, dood en eensaamheid die gesin ruk. Die pastorale berader moet met die nodige kennis toegerus wees om die persoon wat geafffekteer is deur MIV, te kan ondersteun en te begelei. Die beradene moet ook toegerus word met die nodige kennis, sodat hy of sy die geïnfekteerde pasiënt kan versorg en begelei en self die spanning en pyn rakende die toestand kan verwerk en hanteer. Riglyne vanuit die Skrif dui aan hoe die Christen sy of haar pyn lyding en dood kan hanteer. In die artikel sal aangedui word hoe die pastorale berader, volgens die Skrif, as geroepe pastor, die beradene moet begelei deur vermaning, bemoediging en ondersteuning om sodanig bemagtig te word om sy of haar krisisse met betrekking tot die betrokkenheid by MIV te kan verwerk. 'n Voorgestelde model kan deur die pastorale berader aangewend word in sy of haar bedieningswerk aan die persoon geaffekteer deur MIV.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons