SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 issue1Reflections on a Christian view of human communicationMorality, the obtrusive and the conditional author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

FRONEMAN, Johannes D.. 'n Visie vir 'n reformatoriese Christelike kollege vir Suid-Afrika. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.1, pp.1-4. ISSN 2304-8557.

Sedert die regering se terminering van die Potchefstroomse Universiteit (PU) vir Christelike Hoër Onderwys (CHO) in 2004, bestaan daar 'n groot gaping in Suid-Afrika se onderwyslandskap. Die Noordwes-Universiteit, wat uit die samesmelting van die PU vir CHO en die Universiteit van Noordwes ontstaan het, is op waardes gegrond, maar ondanks goeie bedoelings en suksesse kan dit nie die PU vir CHO se tradisie van hoër onderwys voortsit nie. Dit was ook nooit die bedoeling nie. Dit is duidelik dat diegene wat uit Christelike en ander skole kom nie meer 'n Gereformeerde alternatief het om van te kies nie. Daarom word hier beklemtoon dat 'n nuwe Christelike kollege byval sal vind onder Gereformeerde Christene uit alle kerkverbande, rasse, etiese groepe en tale in Suid-Afrika. Die outeur argumenteer dat hindernisse doodgewoon oorkom moet word. 'n Gebalanseerde Gereformeerde benadering wat sowel fundamentalisme as 'n afwatering van die basiese boustene van die Christelike geloof vermy, word voorgestel. In die lig hiervan word 'n inklusiewe loodskomitee voorgestel wat die saak verder kan ondersoek.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License