SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.77 número1Koers and the ideal of Christian scholarshipHow student teachers understand African philosophy índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 0023-270X

Resumen

MIEDEMA, Siebren. 'n Pleidooi vir inklusiewe lewensbeskoulike vorming in alle skole. Koers (Online) [online]. 2012, vol.77, n.1, pp. 1-7. ISSN 0023-270X.

Indien die doel van skole die persoonsvorming ('Bildung') van leerders is, behoort lewensbeskoulike vorming in alle skole 'n integrale deel hiervan uit te maak, argumenteer die outeur. Daar word aangetoon dat so 'n beskouing van lewensbeskoulike persoonsvorming uitstekend gekombineer kan word met burgerskapsvorming. In lewensbeskoulike burgerskapsvorming word die klem allereers gelê op leerders se toe-eiening en (verdere) ontwikkeling van 'n eie lewensbeskouing. 'n Tweede doelstelling vir sodanige ontwikkeling is dat die leerders behoort te leer om in die skool saam te leef met ander persone wie se lewensbeskouings verskil van hulle eie lewensbeskouing. Op hierdie wyse word die individuele perspektief en die sosiale of gemeenskapsperspektief beskou as twee kante van dieselfde munt. Ten slotte word 'n praktiese voorbeeld waarin die doel van lewensbeskoulike burgerskapsvorming konkreet uitgebeeld word, gebied deur te wys op die samewerking van 'n christelike, openbare en islamitiese primêre skool in Suidoos-Amsterdam.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License