SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 número2The changing face of American compassion: Ethnicity, religion, and worldview conflictsLife- and worldview: Development and transformation - the case of the Lamba of the Masaiti region in Zambia índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

DREYER, J.M.  e  KRUGER, F.P.. Die ontwerp van 'n kategesekurrikulum vir graad 1 - 3 in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.2, pp.325-355. ISSN 2304-8557.

Die artikel bied 'n beskrywing van die metodologiese benade-ring wat in die ontwerp van 'n kurrikulum vir graad 1-3 katki-sante in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika gevolg is. Die kurrikulumstruktuur moet die katkisante begelei om onder die indruk van die grootheid van die Woord van God te kom. Kate-gese is doelgerigte onderrig met 'n definitiewe leeruitkoms. In 'n postmoderne denkklimaat stel dit egter hoë eise aan kategete, omdat baie aangeleenthede wat vantevore as vanselfsprekend aanvaar is, nie meer sodanig geag word nie. Die hedendaagse strewe om kinders doelgerig te bereik, is in werklikheid 'n strewe van die kerk dwarsdeur die geskiedenis. Identifisering van die gebreke van die verlede kan ons in staat stel om hieruit te leer sodat daar op goeie beginsels voortgebou kan word.

Palavras-chave : katkisasiehandleidings; katkisasiekurrikulum.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons