SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 número2EconomismCritical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviews índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

STEYTLER, J.  e  STRYDOM, H.. Die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.2, pp.305-323. ISSN 2304-8557.

Adolessente seuns het n behoefte daaraan om deur n vol-wasse man gementor te word. Hierdie mentor se insprake in die adolessent se lewe bring groot veranderings mee sodat die die adolessent se lewensgehalte gevolglik verbeter. Hierdie mentee word egter nie noodwendig deur sy biologiese pa gementor nie. Die adolessente seun as mentee het wel sekere behoeftes binne die mentorverhouding wat die mentor reg moet verstaan en interpreteer. Indien die mentor die mentee binne sy gene-rasie beter verstaan, kan dit die verhouding versterk. Hierdie artikel fokus op die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus vanuit die adolessent se oogpunt.

Palavras-chave : adolessente seun; biopsigososiale eienskappe; mentee; mentorverhouding; millenniumkind.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons