SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 número2EconomismCritical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviews índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

STEYTLER, J.  y  STRYDOM, H.. Die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.2, pp.305-323. ISSN 2304-8557.

Adolessente seuns het n behoefte daaraan om deur n vol-wasse man gementor te word. Hierdie mentor se insprake in die adolessent se lewe bring groot veranderings mee sodat die die adolessent se lewensgehalte gevolglik verbeter. Hierdie mentee word egter nie noodwendig deur sy biologiese pa gementor nie. Die adolessente seun as mentee het wel sekere behoeftes binne die mentorverhouding wat die mentor reg moet verstaan en interpreteer. Indien die mentor die mentee binne sy gene-rasie beter verstaan, kan dit die verhouding versterk. Hierdie artikel fokus op die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus vanuit die adolessent se oogpunt.

Palabras clave : adolessente seun; biopsigososiale eienskappe; mentee; mentorverhouding; millenniumkind.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons