SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 issue2EconomismCritical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviews author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

STEYTLER, J.  and  STRYDOM, H.. Die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.2, pp.305-323. ISSN 2304-8557.

Adolessente seuns het n behoefte daaraan om deur n vol-wasse man gementor te word. Hierdie mentor se insprake in die adolessent se lewe bring groot veranderings mee sodat die die adolessent se lewensgehalte gevolglik verbeter. Hierdie mentee word egter nie noodwendig deur sy biologiese pa gementor nie. Die adolessente seun as mentee het wel sekere behoeftes binne die mentorverhouding wat die mentor reg moet verstaan en interpreteer. Indien die mentor die mentee binne sy gene-rasie beter verstaan, kan dit die verhouding versterk. Hierdie artikel fokus op die profiel van die adolessente seun as mentee aan die Weskus vanuit die adolessent se oogpunt.

Keywords : adolessente seun; biopsigososiale eienskappe; mentee; mentorverhouding; millenniumkind.

        · abstract in English     · text in Afrikaans     · Afrikaans ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License