SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 issue3The informatisation of our image of the human beingA consumer perspective on food labelling: Ethical or not? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

VENTER, M.A.. Xhosavroue se menings rakende die inisiasie van hulle seuns. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.3, pp.559-575. ISSN 2304-8557.

Ten spyte van pogings van die Oos-Kaapse Departement van Gesondheid en ander organisasies om die proses van inisiasie te reguleer, is daar jaarliks steeds seuns wat sterf of geskend word. Die uitdaging is om die seuns te beskerm sonder om met die tradisionele gebruike in te meng. Vroue se stemme word selde gehoor in gesprekke oor hierdie kwessie. Deur middel van 'n literatuurstudie is gepoog om die rite van inisiasie vanuit n kulturele perspektief te verstaan. Die alge-mene betekenis en spesifieke gebruik van konsepte soos kul-tuur', 'tradisioneeT en 'manlikheid' word uitgeklaar en daar word verduidelik hoe hierdie konsepte in die artikel gebruik word. n Vraelys is opgestel en afgeneem om vas te stel wat die opinie van Xhosavroue ten opsigte van die rite van inisiasie is. 'n Vergelyking van hierdie navorsingsresultate met resultate wat voorheen verkry is, wys op 'n afname in die hoeveelheid vroue wat ten gunste is van tradisionele inisiasie sonder mediese in-tervensie. Alhoewel dit op n verandering in die vroue se mening dui, dui dit tog op 'n teenstrydigheid, aangesien daar steeds n algemene ooreenstemming is dat tradisionele inisiasie 'n voorwaarde is vir 'n man om deur sy gemeenskap gerespekteer te word. Die empiriese navorsing toon dat sommige vroue wel die vrymoedigheid gehad het om hulle opinies te lug, alhoewel vroue verbied word om aan gesprekke oor hierdie saak deel te neem.

Keywords : inisiasie; Xhosamans; inisiasie van; Xhosarituele vir mans; Xhosatradisie; Xhosavroue; opinie rakende inisiasie van seuns.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License