SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 número1Head as metaphor in Paul"Go out and gather each day...": Implications of the ethics of Exodus 16 for modern consumerism índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

HEXHAM, I.. Die mitiese grondslag van Nasionale Sosialisme en die kontemporêre bewering dat die Nazi's Christene was. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.1, pp. 155-170. ISSN 0023-270X.

Hierdie artikel ondersoek die idees van Alfred Rosenberg, die "hoof-ideoloog" van die Duitse Nasionale Sosialisme. Die doel van hierdie artikel is om aan te toon dat, in teenstelling met die bewerings van 'n groeiende aantal persone aangemoedig deur die sogenaamde "nuwe ateïsme", die Nazi's 'n samehangende wêreldbeskouing gehuldig het wat radikaal anti-Christelik was. Hierdie standpunt word verdedig. Ten einde hierdie skrywers en sprekers se kritiek teenoor die Christendom verantwoordelik te hanteer, moet Christene bewus wees van die Nazi-wêreld-beskouing en die diep verworteling daarvan in die moderne paganisme.

Palavras-chave : anti-Christelike propaganda; Nazisme; neo-paganisme; nuwe ateïsme.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License