SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.76 issue1Professor Bennie van der Walt: A bridge between white Afrikaners and black AfricansReligion in education: Is there yet another solution? author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

COLETTO, R.. 'n Teorie van vooronderstellings: Kuyperiaanse bydraes. Koers (Online) [online]. 2011, vol.76, n.1, pp.98-118. ISSN 2304-8557.

Een van die belangrikste temas van die huidige wetenskapsfilosofie is die ontdekking van vooronderstellings, aannames en raamwerke as faktore wat wetenskaplike navorsing kan beïnvloed. Hierdie artikel verken die ontwikkeling van 'n teorie van vooronderstellings binne die Kuyperiaanse filosofie. Die outeurs wat in hierdie studie bespreek word, verteenwoordig enkele Kuyperiaanse families: Dooyeweerd, Vollenhoven (kortliks), Wolterstorff, Klapwijk, Duvenage en Botha. Die perspektief is sowel histories as sistematies. Histories word na die belang-rikste outeurs verwys wat 'n bydrae gelewer het om die basiese kenmerke van so 'n teorie te vestig. Sistematies probeer die artikel om die voorstelle van elke bydraer te evalueer deur hulle waarde en grense te meet. In die proses verdedig die outeur in baie gevalle sy eie voorkeure en dui die rigting aan wat gevolg behoort te word.

Keywords : Christelike wetenskap; Kuyperiaanse tradisie; vooronderstellings; voorwetenskaplike; vooronderstellingsraamwerke; teoretisering; wetenskaplike.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License