SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue4The Spirit and secularisationCreating intentionally inviting schools through professional development: An appreciative inquiry author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

SWANEPOEL, M.. Etiese besluitneming in forensiese sielkunde. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.4, pp.851-872. ISSN 2304-8557.

Die doel van hierdie artikel is om 'n proses te ontwikkel waardeur etiese kwessies met betrekking tot die sielkundeprofessie in Suid-Afrika geïdentifiseer en hanteer kan word. Om hierdie doel te bereik, is navorsing gedoen oor die relevante etiese kwessies en, tot 'n mindere mate, die regskwessies met betrekking tot die sielkundeprofessie. In 'n poging om te verhoed dat onprofessionele gedragseise teen sielkundiges slaag en om sielkundiges te waarsku oor etiese probleme wat mag lei tot eise teen hulle, bied hierdie artikel inligting oor belangrike kwessies in die konteks van forensiese sielkunde, naamlik etiese besluitneming en beginsels, professionele etiek, die regulering van die sielkundeprofessie, die Etiese Kode waaraan sielkundiges moet voldoen, aspekte en kwessies met betrekking tot forensiese sielkunde in die algemeen, sommige etiese kwessies met betrekking tot kindersielkunde, opsommende riglyne vir etiese besluitneming en stappe om te volg om etiese besluitneming te verseker.

Keywords : etiese besluitneming; forensiese sielkunde; ingeligte toestemming; konfidensialiteit; kultuur; neurosielkunde; privaatheid; professionele etiek.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License