SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue4EconomismCritical prophecy and political leadership in biblical, African and Islamic worldviews author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

HEXHAM, J.. Die veranderende gelaat van Amerikaanse barmhartigheid: Etnisiteit, godsdiens en wêreldbeskoulike konflik. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.4, pp.769-786. ISSN 2304-8557.

Die aankondiging van steun aan "Geloofsgebaseerde Inisiatiewe" deur Barack Obama het talle mense geskok. Ander mense weer het dit gesien as 'n politieke set, omdat hierdie program en beleid juis een van die Bush-administrasie se meer onpopulêre progamme was. Die idee van "Geloofgebaseerde Inisiatiewe" is eerste deur die Clinton-presidensie voorgestel met ondersteuning van liberale politici soos senator Joe Liebermann. In hierdie artikel word die populêre wanopvattings oor die rol van godsdiens in die VSA bespreek ten einde aan te toon dat hierdie aangeleentheid veel meer kompleks is as wat die media en 'n groot aantal outeurs voorgee dat dit is. Die aanval op die "Geloofsgebaseerde Inisiatiewe" het verreikende implikasies vir die verhouding tusssen Christendom en die politiek, sowel in die VSA as in die res van die wêreld. Dit stel ook vraagstukke aangaande etnisiteit, godsdiens en die konflik van wêreldbeskouings aan die orde.

Keywords : Christendom en politiek; etnisiteit en godsdiens; Geloofsgebaseerde Inisiatiewe; konflik van wêreldbeskouings.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License