SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número3The formation of Christian leaders: A Wesleyan approachFemale leaders in an international evangelical mission organisation: An empirical study of Youth With A Mission in Germany índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 0023-270X

Resumen

KRETZSCHMAR, L.. Kulturele paaie en slaggate in Suid-Afrika: 'n refleksie oor morele bemiddeling en leierskap vanuit 'n Christelike oogpunt. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.3, pp. 567-588. ISSN 0023-270X.

Die aard en belangrikheid van morele bemiddeling vir die transformasie van persone en die samelewing as 'n geheel word veral vanuit 'n Christelike perspektief bespreek. Hierdie artikel fokus op kulturele paaie en slaggate met verwysing na die vorming en uitoefening van morele bemiddeling deur individue, leiers en gemeenskappe. Die ses dimensies van kulturele waardes, soos deur Hampden-Turner en Trompenaars (2000) ontwikkel is, word as 'n raamwerk gebruik. Veral die Weste en Afrika se kulturele waardes word hiermee beskryf en geëvalueer sodat maniere geïdentifiseer kan word om morele verantwoordelikheid te ontwikkel en ware sosiale transformasie te bewerkstellig.

Palabras clave : Christelike etiek; kultuur; leierskap; morele bemiddeling; morele gemeenskappe; morele waardes.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License