Serviços Personalizados
Artigo
Indicadores
Links relacionados
- Citado por Google
- Similares em Google
Compartilhar
Koers
versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X
Resumo
BENTLEY, W.. Die vorming van Christenleiers: 'n Wesleyaanse toepassing. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.3, pp.551-565. ISSN 2304-8557.
Die probleem met leierskap is dat dit in terme van 'n baie eng definisie verstaan word. Dit stel voor dat alle mense in een van twee kategorieë val. Mense is óf leiers óf volgelinge. Hierdie artikel fokus op die vorming van Christenleiers volgens die model van die agtiende-eeuse Wesleyaanse hernuwing wat in Engeland plaasgevind het. Die vraag word gevra hoe ons leiers sou lyk indien ons, in plaas van die leier-volgelingverstand-houding waaraan ons gewoond geraak het, eerder die Wesley-aanse definisie sou volg.
Palavras-chave : heiligheid; leierskap; verantwoording; Wesleyaanse hernuwing.