SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 issue1Towards authentic developmentReflections on a Christian view of human communication author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

COLETTO, R.. Spore van neo-Calvinisme in Frankryk en Italië. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp.149-172. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel handel oor die geskiedenis van die neo-Calvinistiese beweging in Frankryk en Italië. Die pogings van die Nederlandse Reformatoriese beweging om met Franse (hoofsaaklik reformatoriese) Christene te kommunikeer, word belig. 'n Kort oorsig van dit wat enkele Franse geleerdes in hierdie ontwikkeling bereik het, word geskets en hulle publikasies word genoem, asook enkele konferensies en organisasies. Die neo-Calvinisme het Italië bereik as gevolg van die pogings van Franse dosente en publikasies. Die enkele ontwikkelings van neo-Calvinisme in Italië word ook weergegee. Die geleidelike beweging na Van Tiliaanse en rekonstruksionistiese posisies (in albei lande) word ook uitgewys en bespreek. 'n Evaluering van hierdie ontwikkeling word gegee, asook enkele finale oorwegings en vrae wat behoort te help wanneer lesse uit die verlede geleer moet word en beter strategië vir die toekoms voorberei word.

Keywords : kerkgeskiedenis neo-Calvinisme in Frankryk en Italië; geskiedenis van reformatoriese beweging in Frankryk en Italië; geskiedenis van reformatoriese beweging in Nederland; geskiedenis van Van Til-beweging in Frankryk en Italië; geskiedenis van.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License