SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.75 número1The struggle around the direction of Western cultureTowards authentic development índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

SEERVELD, C.G.. 'n Christelike missie van glokale kuituur binne gebroke samelewings in God se wêreld. Koers (Online) [online]. 2010, vol.75, n.1, pp. 115-134. ISSN 0023-270X.

Globalisering blyk 'n onverbiddelike krag te wees wat wêreldkulture homogeniseer tot dieselfde formaat. Huntington se welbekende hipotese voorspel 'n botsing tussen die Westerse Christelike beskawing en die res van die wêreld. Hierdie artikel argumenteer teen die siening van Huntington dat beskaafde kulture met verskillende identiteite vergelykbare strukturele eienskappe besit. Omdat teenoorstaande kulture menslike samestellings is, met goeie en slegte eienskappe, kan hulle, soos 'n familie, by mekaar leer en mekaar reghelp, eerder as om mekaar te benadeel. Dit word hier gestel dat die diepste vyandigheid wat die wêreld bedreig nie dié van die Christelike Weste teen die res is nie, maar grootliks die stryd tussen twee tiranniese ideologieë is, naamlik post-Christelike kapitalistiese sekularisme en 'n teokratiese fundamentalisme. 'n Bybels-Christelike missie van glokale kultuurvorming (globale bewustheid en lokale aksie) word aangebied as 'n alternatiewe visie vir hierdie verslegtende dilemma. Die Bybels-gefundeerde diakonale manier om bevrydend besig te wees met die bewaring van kuturele aktiwiteite, bied konkrete hoop. Die lewenstaak van Bennie van der Walt word as voorbeeld hiervan voorgehou en 'n paar voorbeelde van glokale kuns voorsien die bewyse dat sodanige Christelike missie woorde sowel as dade kan wees.

Palavras-chave : Christelike kulturele missie; diakonale kunswerk; globalisering; glokale kultuur.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License