SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número4Language and church unity: Calvin's 1545 Catechism in Latin índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

JANSE VAN RENSBURG, J.  e  HOFFMAN, L.. Kan Calvyn 'n goue draad voorsien in die doolhof van beskikbare kategismusse in die kerk vandag?. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.4, pp.781-799. ISSN 2304-8557.

'n Gemeente kan maklik verdwaal in die doolhof van kategesesillabusse wat vandag vir opvoedkundige bediening beskikbaar is. Dit was Calvyn se wens dat kerke een gemeenskaplike kategismus gebruik. Hy het egter toegegee dat verskillende kerke tog verskillende kategismusse kon ontwikkel. Hy het ook gewaarsku dat die krag van kategese oor die potensiaal beskik om die kerk in die volgende dekades te beïnvloed. Die liggaam van Christus kan versterk of gewond word deur kategese. Kan 'n goue draad vanuit Calvyn se kategismus afgelei word waarmee die doolhof van kategesemateriaal vandag genavigeer word? Verskillende kategesemodelle wat tans beskikbaar is, word kortliks bespreek. Die ooreenkomste en verskille met Calvyn se benadering tot kategese word uitgelig. Ten slotte word riglyne vir huidige kategese gestel.

Palavras-chave : Calvyn; Christelike opvoeding; kategese; kategismus.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons