SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número4 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

JANSE VAN RENSBURG, J.  y  HOFFMAN, L.. Kan Calvyn 'n goue draad voorsien in die doolhof van beskikbare kategismusse in die kerk vandag?. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.4, pp.781-799. ISSN 2304-8557.

'n Gemeente kan maklik verdwaal in die doolhof van kategesesillabusse wat vandag vir opvoedkundige bediening beskikbaar is. Dit was Calvyn se wens dat kerke een gemeenskaplike kategismus gebruik. Hy het egter toegegee dat verskillende kerke tog verskillende kategismusse kon ontwikkel. Hy het ook gewaarsku dat die krag van kategese oor die potensiaal beskik om die kerk in die volgende dekades te beïnvloed. Die liggaam van Christus kan versterk of gewond word deur kategese. Kan 'n goue draad vanuit Calvyn se kategismus afgelei word waarmee die doolhof van kategesemateriaal vandag genavigeer word? Verskillende kategesemodelle wat tans beskikbaar is, word kortliks bespreek. Die ooreenkomste en verskille met Calvyn se benadering tot kategese word uitgelig. Ten slotte word riglyne vir huidige kategese gestel.

Palabras clave : Calvyn; Christelike opvoeding; kategese; kategismus.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons