SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

FREEKS, F.E.  y  LOTTER, G.A.. 'n Prakties-teologiese ondersoek na die uitwerking van afwesige vaders: 'n Verkennende kwalitatiewe ondersoek in die Promosa-gemeenskap. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp.519-534. ISSN 2304-8557.

In hierdie artikel word aangetoon dat empiriese navorsing gebruik kan word om literatuurstudies oor die afwesige vader en die gevolge soos sosiale, sosio-ekonomiese en psigologiese probleme te bevestig. Daar is eers 'n literatuurstudie gedoen oor die rol van die vader waar die relevante aspekte in 'n breër konteks ondersoek word. Die bevindings van 'n kwalitatiewe ondersoek deur agt vroue van Promosa (Potchefstroom) as fokusgroep te gebruik, het die voorlopige resultate van die literatuurondersoek bevestig. Die uitkomste mag belangrike implikasies in die veld van praktiese teologie en pastorale begeleiding vir hierdie vroue en kinders van afwesige vaders inhou. Daar word ook riglyne voorgestel vir pogings om vaders meer betrokke te kry.

Palabras clave : afwesige vaders kwalitatiewe ondersoek praktiese teologie; Promosa gemeenskap.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons