SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número3Wolterstorff's critique of the reformational view of scholarship in his essay On Christian learningUsing reflexive photography to study a principal's experiences of the impact of professional development on a school:  A case study índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

VAN DER WALT, J.L. et al. Die akademie in Suid-Afrika: 'n Vervullende professie?. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp. 409-435. ISSN 0023-270X.

Suid-Afrikaanse akademici huldig 'n kollektiewe waardestelsel. Ander waardestelsels beïnvloed egter hulle waardestelsel sowel as hulle akademiese werk. Hulle werk tipies in 'n institusionele, nasionale en internasionale konteks, elkeen met 'n eie waardehiërargie. 'n Teoretiese bespreking van (die rol van) waardes in die akademiese werksomgewing word opgevolg met 'n oorsig van die professionele waardes van Suid-Afrikaanse akademici soos gemeet met behulp van die Changing Academic Profession (CAP)-opname wat in 2008 uitgevoer is. Hierdie opname het aan die lig gebring dat daar byvoorbeeld 'n gaping bestaan tussen die institusionele waardehiërargie en dié van die akademiese professie. Die gevolgtrekking kan derhalwe gemaak word dat baie Suid-Afrikaanse akademici relatief onvervulde professionele lewens lei, onder meer omdat hulle in 'n omgewing (verskeie kontekste) moet werk wat vol teenstrydighede is. Hierdie probleme moet aandag geniet ter wille van die welsyn van sowel die akademiese professie as die hoëronderwyssektor.

Palavras-chave : akademiese professie; Changing Academic Profession (CAP)-opname; hoëronderwys; werkstevredenheid.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License