SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número3A perspective on (neo-)Darwinism (2010)Academe in South Africa: A fulfilling profession? índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 0023-270X

Resumo

COLETTO, R.. Wolterstorff se kritiek op die reformatoriese siening van wetenskap in sy opstel On Christian learning. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp. 387-407. ISSN 0023-270X.

Ek analiseer Wolterstorff se kritiek op aspekte van die reformatoriese benadering tot wetenskap soos uiteengesit in sy opstel "On Christian Learning" (Wolterstorff, 1989). Ek argumenteer dat Wolterstorff se bewerings nie altyd goed begrond is, ten volle geregverdig is, of deur stewige argumente ondersteun word nie. Meer spesifiek: ek ondersoek Wolterstorff se besware teen die "konneksie tussen religie en wetenskap", religieuse "totalisme", ekspressiwisme en die probleem rondom 'n eenrigtingsiening van wetenskap en religie. Die doel van hierdie artikel is om die struikelblokke in die pad van dialoog en samewerking tussen wetenskaplikes in die tradisies van reformatoriese filosofie (Dooyeweerd et al.) en reformatoriese epistemologie (Wolterstorff et al.) te verwyder.

Palavras-chave : ekspressiwisme in wetenskap; reduksionisme in wetenskap; verhouding: wetenskap-religie; Wolterstorff: filosofie van die wetenskap; Wolterstorff: kritiek van reformatoriese filosofie.

        · resumo em Inglês     · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License