SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 número3A perspective on (neo-)Darwinism (2010)Academe in South Africa: A fulfilling profession? índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

COLETTO, R.. Wolterstorff se kritiek op die reformatoriese siening van wetenskap in sy opstel On Christian learning. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.3, pp.387-407. ISSN 2304-8557.

Ek analiseer Wolterstorff se kritiek op aspekte van die reformatoriese benadering tot wetenskap soos uiteengesit in sy opstel "On Christian Learning" (Wolterstorff, 1989). Ek argumenteer dat Wolterstorff se bewerings nie altyd goed begrond is, ten volle geregverdig is, of deur stewige argumente ondersteun word nie. Meer spesifiek: ek ondersoek Wolterstorff se besware teen die "konneksie tussen religie en wetenskap", religieuse "totalisme", ekspressiwisme en die probleem rondom 'n eenrigtingsiening van wetenskap en religie. Die doel van hierdie artikel is om die struikelblokke in die pad van dialoog en samewerking tussen wetenskaplikes in die tradisies van reformatoriese filosofie (Dooyeweerd et al.) en reformatoriese epistemologie (Wolterstorff et al.) te verwyder.

Palabras clave : ekspressiwisme in wetenskap; reduksionisme in wetenskap; verhouding: wetenskap-religie; Wolterstorff: filosofie van die wetenskap; Wolterstorff: kritiek van reformatoriese filosofie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons