SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue1-2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

SCHULZE, S.. Die mentor van ontwikkelende navorsers in hoëronderwys: 'n "gemeenskap van praktisyns"-perspektief. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.1-2, pp.117-137. ISSN 2304-8557.

Hierdie artikel doen verslag oor die mentorskap van ontwikkelende navorsers, wat veral vroue en swart akademici insluit, by 'n Suid-Afrikaans hoëronderwysinstansie. Die mentormodel wat gebruik is, is deur 'n "gemeenskap van praktisyns" (GvP)-perspektief beïnvloed wat gesitueerde en konstruktiwistiese leerteorieë as konseptuele raamwerk gebruik het. Een mentor en elf protégés is betrek. Laasgenoemde is verdeel in drie groepe van twee, vier, en vyf deelnemers elk. Elke groep het gefunksioneer as 'n GvP met 'n navorsingsprojek van hulle eie keuse. Die studie het ten doel om die mentormodel te evalueer. Dit verduidelik dus die deelnemers se sienings van hulle leer en ontwikkeling vanuit 'n GvP-perspektief. Data-in-sameling is deur middel van onderhoude en observasie ge-doen. Bevindings toon aan hoe hulle ontwikkeling van wettige, periferale deelname na meer sentrale deelname beïnvloed is deur die universiteitskonteks, aktiwiteite en verhoudings in die GvP en hulle eie gesindhede. Aanbevelings om die model te verbeter asook vir verdere navorsing word ook aangetoon.

Keywords : gemeenskap van praktisyns; gesitueerde leer; hoër onderwys; konstruktiwistiese leer; mentor; navorsingsontwikkling.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License