SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.74 issue1-2Belief and legal philosophy: A conceptual framework for Christian scholarship in undergraduate legal educationTeacher education in South Africa: Noteworthy aspects from other systems author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Koers

On-line version ISSN 0023-270X

Abstract

JANSEN, C.A.; PRETORIUS, F.J.  and  VAN NIEKERK, E.J.. Onderwys en die rol van die kerk in Afrika: Trie relevante aspekte. Koers (Online) [online]. 2009, vol.74, n.1-2, pp. 67-85. ISSN 0023-270X.

In hierdie artikel word gepoog om 'n begronde regverdiging vir groter kerklike betrokkenheid in die voorsiening van formele onderwys, HIV- en VIGS-opvoeding en leierskapsopleiding in Afrika te gee. Dit word gedoen aan die hand van 'n fundamentele refleksie oor die rol van die kerk in opvoeding/ onderwys, asook 'n kort uiteensetting van die uitdagings met betrekking tot formele onderwys, HIV en VIGS en leierskap in Afrika.

Keywords : formele onderwys in Afrika; kerk en onderwys in Afrika; leierskapsopleiding; opvoeding; HIV en VIGS.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License