SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número3 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

COLETTO, R.. Wanneer "paradigmas" verskil: wetenskaplike kommunikasie tussen skeptisisme en hoop in hedendaagse wetenskapsfilosofie. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.3, pp.445-467. ISSN 2304-8557.

Die eerste helfte van hierdie artikel skets die prentjie van hedendaagse humanistiese wetenskapsfilosofie wat toenemend verstrengel raak in 'n verlies aan selfvertroue oor die moontlikheid van substansiële kommunikasie tussen wetenskaplikes wat tot verskillende paradigmas of vooronderstellings behoort. Die tweede helfte bestaan uit die reaksies van 'n denkskool in die Christelike filosofie oor hierdie troostelose moontlikheid van 'n kommunikasiekrisis. Die bronne wat die reformatoriese filosofie aanwend, so word geredeneer, stel waardevolle instrumente beskikbaar om 'n hoopvoller houding tot die wetenskaplike dialoog te skep. 'n Finale afdeling brei uit oor die moontlike oorsake van die probleme wat hedendaagse wetenskaps-filosofie in hierdie denkarea ondervind.

Palabras clave : antitese, reformatoriese siening van; konsepte en stellings, teorie-afhanklikheid van; onvergelykbaarheid; raamwerk-afhanklikheid van teorieë; wetenskaplike kommunikasie.

        · resumen en Inglés     · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons