SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue3 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

COLETTO, R.. Wanneer "paradigmas" verskil: wetenskaplike kommunikasie tussen skeptisisme en hoop in hedendaagse wetenskapsfilosofie. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.3, pp.445-467. ISSN 2304-8557.

Die eerste helfte van hierdie artikel skets die prentjie van hedendaagse humanistiese wetenskapsfilosofie wat toenemend verstrengel raak in 'n verlies aan selfvertroue oor die moontlikheid van substansiële kommunikasie tussen wetenskaplikes wat tot verskillende paradigmas of vooronderstellings behoort. Die tweede helfte bestaan uit die reaksies van 'n denkskool in die Christelike filosofie oor hierdie troostelose moontlikheid van 'n kommunikasiekrisis. Die bronne wat die reformatoriese filosofie aanwend, so word geredeneer, stel waardevolle instrumente beskikbaar om 'n hoopvoller houding tot die wetenskaplike dialoog te skep. 'n Finale afdeling brei uit oor die moontlike oorsake van die probleme wat hedendaagse wetenskaps-filosofie in hierdie denkarea ondervind.

Keywords : antitese, reformatoriese siening van; konsepte en stellings, teorie-afhanklikheid van; onvergelykbaarheid; raamwerk-afhanklikheid van teorieë; wetenskaplike kommunikasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License