SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

WILLIAMS, D.T.. 'n Kenotiese reaksie op sekulariteit. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.101-119. ISSN 2304-8557.

Die kerk moet sorg dra om op 'n verantwoordelike wyse te reageer teenoor haar toenemende onvermoë sowel as haar marginalisering in die Westerse samelewing as gevolg van sekularisering. Histories gesproke was haar strategie dié van akkommodasie en selfs identifikasie. 'n Meer gepaste respons sou wees om Christosentries te reageer - om die handeling van God self in sy missie van Christus, naamlik verlossing, te reflek-teer. Dit het sy kenosis (Selfontlediging) tot gevolg gehad. In hierdie geval is die respons van die kerk haar eie selfontlediging. Dit is moontlik, want sekularisasie was moontlik as gevolg van die Selfontlediging van God. Die selfontlediging van die kerk is nie om die aftog te blaas nie. Inteendeel, soos die Selfontlediging van Christus, het dit 'n positiewe resultaat ten doel, naamlik die transformasie van die samelewing.

Keywords : Christosentries; kenosis; selfbeperking; kultuur; sekularisasie.

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License