SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


Koers

On-line version ISSN 2304-8557
Print version ISSN 0023-270X

Abstract

SLABBERT, M.. Bekamp onwettige orgaanhandel - beloon die skenker of wettig 'n gereguleerde orgaanmark. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.75-99. ISSN 2304-8557.

Daar is wêreldwyd 'n geweldige tekort aan oorplantbare mens-like organe. Die wyse waarop organe tans verkry word, kan nie in die aanvraag voorsien nie. 'n Nuwe benadering het nood-saaklik geword. Terwyl organisasies in verskeie lande spook om mense te motiveer om vrywillig organe te skenk, floreer die internasionale swartmark in orgaanhandel. In Suid-Afrika is een moontlike oplossing om huidige wetgewing te verander deur orgaanhandel 'n spesifieke misdaad te maak, soos in die Verenigde Koningryk. Meer organe vir oorplanting is egter in die erkende stelsel noodsaaklik. Om dit te bereik, word beter ver-goeding aan skenkers aanbeveel, asook die toelating van 'n gereguleerde orgaanmark.

Keywords : eksploitasie van armes; orgaanoorplantings; orgaanverhandeling [orgaanverkope].

        · abstract in English     · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License