SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

STEYTLER, J.P.D.  e  STRYDOM, H.. Die rol van 'n mentor vir seuns tydens die oorgangsfase van die laat-middelkinderjare na adolessensie. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.33-53. ISSN 2304-8557.

Seuns in hulle laat-middelkinderjare beleef verreikende veranderings in hulle lewens. Die bereiking van puberteit en die oorskakeling van kinderjare na adolessensie veroorsaak groot spanning en wrywing. Die intensiteit van die verhouding tussen pa en seun neem dikwels af terwyl die betrokkenheid in portuurgroepe weer toeneem. Hierdie artikel fokus op die seun in sy laat-middelkinderjare se belewing van sy biologiese pa en die invloed van die gesinsrangorde. As alternatiewe vaderfiguur word die klem op 'n mentor gelé. Die behoefte aan 'n mentor en die verwagtings wat die seun in sy Iaat-middeIkinderjare het rakende die mentor, word ondersoek.

Palavras-chave : gesinsrangorde; mentor; oorgangsfase; kind na adolessent; pa-seunverhouding; seuns; laat-middelkinderjare.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons