SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


Koers

versión On-line ISSN 2304-8557
versión impresa ISSN 0023-270X

Resumen

STEYTLER, J.P.D.  y  STRYDOM, H.. Die rol van 'n mentor vir seuns tydens die oorgangsfase van die laat-middelkinderjare na adolessensie. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.33-53. ISSN 2304-8557.

Seuns in hulle laat-middelkinderjare beleef verreikende veranderings in hulle lewens. Die bereiking van puberteit en die oorskakeling van kinderjare na adolessensie veroorsaak groot spanning en wrywing. Die intensiteit van die verhouding tussen pa en seun neem dikwels af terwyl die betrokkenheid in portuurgroepe weer toeneem. Hierdie artikel fokus op die seun in sy laat-middelkinderjare se belewing van sy biologiese pa en die invloed van die gesinsrangorde. As alternatiewe vaderfiguur word die klem op 'n mentor gelé. Die behoefte aan 'n mentor en die verwagtings wat die seun in sy Iaat-middeIkinderjare het rakende die mentor, word ondersoek.

Palabras clave : gesinsrangorde; mentor; oorgangsfase; kind na adolessent; pa-seunverhouding; seuns; laat-middelkinderjare.

        · resumen en Inglés     · texto en Africano     · Africano ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons