SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.73 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


Koers

versão On-line ISSN 2304-8557
versão impressa ISSN 0023-270X

Resumo

VAN DER WALT, J.L.; WOLHUTER, C.C.  e  POTGIETER, F.J.. Die intrinsieke verband tussen opvoeding en spiritualiteit. Koers (Online) [online]. 2008, vol.73, n.1, pp.1-14. ISSN 2304-8557.

Nadat hulle die verskynsel nagegaan het van (veral jong-) mense wat neig om hulle rug op die hoofstroomgodsdienste te draai en hulle toevlug tot "nuwe" vorms van spiritualiteit te neem, het die skrywers tot die slotsom gekom dat, soos nog al-tyd die geval was, daar nie reg kan geskied met die opvoeding van kinders nie tensy hulle spiritualiteit ook ontwikkel word nie. Om hierdie konklusie te verdedig, ontleed hulle religie as 'n verskynsel. Hulle bevind dat dit uit verskillende lae bestaan, met die spirituele as die diepste binnelaag. Hulle bespreek daarna die verskyning van die "nuwe" vorm van spiritualiteit en vind dat dit nie met die Bybelse konsep van spiritualiteit strook nie. Nadat hulle die intrinsieke verband tussen opvoeding en sowel die "nuwe" as die Bybelse vorms van spiritualiteit bespreek het, kom hulle tot die gevolgtrekking dat hulle aanvanklike konklusie bevestig kan word.

Palavras-chave : godsdiens; opvoeding; religie; spiritualiteit.

        · resumo em Inglês     · texto em Africaner     · Africaner ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons