SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure Law Journal

versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597

Resumen

JANSE VAN RENSBURG, Pieter  y  NEL, Rudie. Skuldkapitalisering: 'n Analise van die toepassing van artikel 24BA van die Inkomstebelastingwet. De Jure (Pretoria) [online]. 2018, vol.51, n.1, pp.35-49. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n1a3.

Die kapitalisering van skuld in mil vir die uitreiking van aandele is 'n algemene verskynsel en kan op drie wyses geskied, naamlik deur die direkte uitreik van aandele (met of sonder kontantvloei), deur skuld-vergelyking en deur die omskepping van skuldinstrumente in aandele. Alhoewel bestaande literatuur aandag aan die toepassing van skuld-verminderingsbepalings in die Inkomstebelastingwet skenk, is daar egter 'n gebrek aan voldoende inligting oor die mate waartoe artikel 24BA van die Inkomstebelastingwet op die verskillende metodes van skuldkapitalisering van toepassing kan wees. Die artikel ondersoek die moontlike toepassing van artikel 24BA op skuldkapitalisering. Elk van die metodes van kapitalisering word individueel ontleed aan die hand van die vereistes van artikel 24BA. Die artikel bevind dat met skuldvergelyking as metode van skuldkapitalisering, verskille tussen die waardes van inskrywingslening (wat voortspruit uit die inskryf op aandele) en die markwaarde van aandele wat uitgereik word tot toepassing van artikel 24BA aanleiding kan gee. Op grond van die bevinding word daar aan die hand gedoen dat indien die omstandighede nie voorsiening maak vir verligting van die toepassing van artikel 24BA nie, kan skuldvergelyking as 'n minder gunstige metode van skuldkapitalisering beskou word.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons