SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.51 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


De Jure Law Journal

versão On-line ISSN 2225-7160
versão impressa ISSN 1466-3597

Resumo

MOOSA, Fareed. Die Wet op Belastingadministrasie. De Jure (Pretoria) [online]. 2018, vol.51, n.1, pp.1-16. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n1a1.

Openbare finansies is noodsaaklik vir doeltreffende bestuur ter vestiging van wet en orde, vrede en voorspoed, fasilitering van die heropbou- en herontwikkeling van nasionale infrastruktuur, en die verstrek van toegang tot sosiale goedere. Doeltreffende en effektiewe belasting administrasie is 'n noodsaaklike pilaar van 'n moderne, demokratiese staat. Hierdie artikel toon dat die Belasting Administrasie Wet 28 van 2011, op die keper beskou, gemik is op die bevordering van die openbare belang. Die kern van sy doelstellings is om seker te maak die doelmatige en doeltreffende invordering van belasting geskied. Hierdie doel is versoenbaar met die Grondwetlike doel van doeltreffendheid in openbare administrasie -waarvan belasting administrasie 'n integrale deel vorm. Verder is die doelstellings van die Wet op Belasting Administrasie konsekwent met die Wet op die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, 34 van 1997 wat meld dat SARS se doelwit die effektiewe en doeltreffende invordering van belasting is. Die Wet op Belasting Administrasie bevorder sodoende die Grondwet se onderliggende doelstellings. Dit is duidelik sigbaar daarin dat hierdie Wet gerig is op die verseker van voldoende openbare hulpbronne vir gebruik in die openbare voordeel. Hoewel hierdie strewe 'n legitieme regeringsdoel is, bly elke bepaling in die Wet nogtans onderhewig aan 'n ondersoek van rasionaliteit en, dus, geldigheid.

        · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons