SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

SLABBERT, Magda. Moet dit toegelaat word om MIV-positiewe organe van kadawer skenkers oor te plant in MIV-negatiewe pasiënte?. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.2, pp.363-377. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n2a9.

Amerikaanse wetgewing laat die oorplanting van MIV-positiewe geskente organe toe vir inplanting in MIV-positiewe pasiënte. Suid-Afrika het geen wetgewing rondom die oorplanting van MIV-positiewe geskenkte organe nie. Navorsing is wel gedoen rondom die oorplanting van soliede organe wat deur MIV-positiewe mense geskenk is en toe oorgeplant is in MIV-positiewe mense op die oorplantingswasglys. Sulke oorplantings was suksesvol. Die vraag het dus onstaan of weens die knellende te kort aan geskenkte organe daar oorweeg moet word om MIV-positiewe organe oor te plant in MIV-negatiewe pasiënte. Hierdie opsie het beide regs- en etiese implikasies. Aangesien dit nie algemeen gedoen word nie, behoort dit as navorsing gesien te word en derhalwe moet daar streng aan wetgewing waar mense vir navorsing gebruik word, voldoen word. Om MIV-positiewe organe in MIV-negatiewe ontvangers oor te plant behoort die allerlaaste uitweg te wees om orgaantekorte aan te spreek, ander maniere van orgaanverkryging in ander dele van die wêreld wat nog nie deur Suid-Afrika ondersoek is nie, behoort eers ondersoek te word alvorens HIV-positiewe organe gebruik word.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License