SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número1 índice de autoresíndice de materiabúsqueda de artículos
Home Pagelista alfabética de revistas  

Servicios Personalizados

Articulo

Indicadores

Links relacionados

  • En proceso de indezaciónCitado por Google
  • En proceso de indezaciónSimilares en Google

Compartir


De Jure Law Journal

versión On-line ISSN 2225-7160
versión impresa ISSN 1466-3597

Resumen

SIBANDA, Omphemetse. Die gevolge van die Appêlligaam Beslissing in United States - measures affecting the production and sale of clove cigarettes op verbruikersbeskerming op internasionale handelsvlak. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.156-174. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a9.

Die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) is in 1995 gestig met 'n duidelike handelsgeoriënteerde filosofie. Die primêre fokus van die WHO se institusionele raamwerk is dus te verstane op produkte en dienste eerder as op verbuikers. Sonder om hierdie benadering noodwendig te bevraagteken, is dit 'n bron van kommer dat die WHO se implementering van sy mandaat en ooreenkomste tog negatief inwerk op sosiale belange wat die regte van verbruikers insluit. 'n Onlangse en historiese ondersoek na die WHO/'GATT' dispuutoplossing wys na talle besluite wat geneem is terwyl dit die verbruiker se gesondheid en veiligheid ondermyn, ten gunste van kommersiële belange. Die verwerping van die VSA se gesondheidsbeleid algemeen bekend as die 'youth anti-smoking law', gebaseer op die 'Family Smoking Prevention and Tobacco Control Act' van 2009, deur die Appelraad in 'Measures Affecting the Production and Sale of Clove Cigarettes, WT/DS406/AB/R (April 4, 2012)' is maar een van baie besluite wat gedurig debatte sal ontlok of die WHO enigsins sensitief is vir verbruikersbelange, of is sulke belange net te ver verwyder van dit waarvoor hulle staan.

        · texto en Inglés     · Inglés ( pdf )

 

Creative Commons License Todo el contenido de esta revista, excepto dónde está identificado, está bajo una Licencia Creative Commons