SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

NJOTINI, Mzukisi. Ondersoek 'n ondersoek na die "voorwerpe van eiendomsreg" - lesse uit die Romeinse, Germaanse en Nederlands regsgeskiedenis. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.136-155. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a8.

Hierdie artikel ondersoek die geskiedenis van eiendomsreg, of, dalk beter gestel, eiendom as 'n voorwerp vir sekere regte. Die vraag word gevra of eiendomsreg slegs van toepassing is op tasbare voorwerpe, en of dit die gemeenskap is wat bepaal wat eiendom, en die reg daaromtrent, is. Die motivering vir die ondersoek is die ontstaan van 'n informasie- en kennisgedrewe samelewing. Kennis word gedeel en uitgeruil - maar is dit eiendom? Die evolusie van regte ten opsigte van eiendom in die Romeinse, Germaanse en Nederlandse regsgeskiedenis word ondersoek.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License