SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


De Jure Law Journal

versão On-line ISSN 2225-7160
versão impressa ISSN 1466-3597

Resumo

BEKKER, JC  e  BUCHNER-EVELEIGH, M. Die regsaard van aanvullende gebruiklike huwelike. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.80-96. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a5.

Die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike is 'n kernkomponent van Suid-Afrika se plurale regsbestel. Bykomstig tot die huwelike deur die Wet geskep, is daar egter ook ander, huwelike, wat as "aanvullende" huwelike beskryf sou kon word. Hierdie huwelike val uiteen in verskeie kategorieë, nl. 'n huwelik gesluit tussen twee vroue om die baar van kinders vir 'n betrokke lapa, huis of kraal te bewerkstellig; sororate huwelike; leviraatshuwelike; en, laastens, ukungena. In hierdie artikel word elk van bogenoemde bespreek en word daar, kortliks, ondersoek ingestel na die vraag of hierdie huwelik as sodanig erken kan word binne die bestek van die Wet op Erkenning van Gebruiklike Huwelike en die Handves van Regte.

        · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons