SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.50 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

HURTER, Estelle. Intree of uitree in klasaksie-gedinge: van beginsels na pragmatisme?. De Jure (Pretoria) [online]. 2017, vol.50, n.1, pp.60-79. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2017/v50n1a4.

Die groepsdefinisie is een van die belangrikste aspekte van 'n groepsgeding. Nie alleen is hierdie definisie deurslaggewend ten aansien die bepaling van lidmaatskap van groep nie, maar is ook bepalend ten aansien van die kennisgewing aan die potensiële lede van die groep wat hulle moet inlig aangaande die groepsgeding en hulle in staat moet stel om te besluit om deel te hê aan die groep of nie. Hierdie artikel ondersoek die twee gebruiklike metodes (die sg 'opt-in' en die 'opt-out' model) in gebruik in sekere gemenereg'urisdiksies wat dien as meganisme om die samestelling van die groep te bepaal. In die proses word aandag geskenk aan die komplekse afweeg van fundamentele prosesregtelike beginsels en beleidsoorwegings wat in die gedrang kom by die maak van die keuse. Die Suid-Afrikaanse groepsgedingbestel is nog nie volledig ontwikkel nie, en gevolglik word daar hiermee gepoog om 'n bydrae te lewer in die soeke na die mees geskikte model vir Suid-Afrika.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License