SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

BUCHNER-EVELEIGH, Mariana. Kinders se reg op toegang tot gesondheidsdienste en basiese gesondheidsorgdienste: 'n kritiese analise van hofbeslissing, wetgewing en beleid. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.2, pp.307-325. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6.

Die Grondwet waarborg kinders se reg op gesondheidsorg in artikel 27(1) en artikel 28(1)(c). Artikel 27(1) bepaal dat elkeen die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste het, met inbegrip van reproduktiewe gesondheid sorg. Artikel 28 bepaal dat elke kind die reg op basiese gesondheidsorg-dienste het. Die artikel ondersoek die betekenis en verband tussen die twee regte om sodoende te bepaal wat dit vir die staat beteken. Dit gee dan aanleiding tot 'n evaluering van wetgewende en ander maatreëls wat die regering aangeneem het om die twee regte te realiseer.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License