Services on Demand
Article
Indicators
Related links
- Cited by Google
- Similars in Google
Share
De Jure Law Journal
On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597
Abstract
BUCHNER-EVELEIGH, Mariana. Kinders se reg op toegang tot gesondheidsdienste en basiese gesondheidsorgdienste: 'n kritiese analise van hofbeslissing, wetgewing en beleid. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.2, pp.307-325. ISSN 2225-7160. http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6.
Die Grondwet waarborg kinders se reg op gesondheidsorg in artikel 27(1) en artikel 28(1)(c). Artikel 27(1) bepaal dat elkeen die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste het, met inbegrip van reproduktiewe gesondheid sorg. Artikel 28 bepaal dat elke kind die reg op basiese gesondheidsorg-dienste het. Die artikel ondersoek die betekenis en verband tussen die twee regte om sodoende te bepaal wat dit vir die staat beteken. Dit gee dan aanleiding tot 'n evaluering van wetgewende en ander maatreëls wat die regering aangeneem het om die twee regte te realiseer.