SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 número2 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


De Jure Law Journal

versão On-line ISSN 2225-7160
versão impressa ISSN 1466-3597

Resumo

HARMSE, Lana  e  VAN DER ZWAN, Pieter. Alternatiewe vir die hantering van oordragprysaansuiwerings in Suid-Afrika. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.2, pp.288-306. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6.

Die Inkomstebelastingwet maak tans voorsiening vir 'n geagte dividend as sekundêre aanpassing wanneer 'n maatskappy 'n oordragsprysaan-suiwering ingevolge artikel 31 maak. Gegewe die feit dat hierdie bepaling drie keer in die afgelope vier jaar gewysig is, ondersoek hierdie artikel die bepaling om vas te stel of dit konseptueel suiwer is of bloot 'n praktiese maatreël wat in die toekoms verdere wysigings sal noodsaak. Die konseptuele ontleding is gebaseer op die karaktereienskappe van die alternatiewe transaksies waarop sekondêre aanpassings gebaseer word, die vereistes van verbondenheid van persone asook nie-belasting motiewe wat oordragsprysing beïnvloed. Uit die ontleding blyk dit dat die hantering van sekondêre aanpassings normaalweg wel konseptueel suiwer is, behalwe in die geval waar 'n Suid-Afrikaanse beherende maatskappy 'n oordragsprysaanpassing maak wat voortspruit uit 'n transaksie met 'n beheerde maatskappy. Daar word aangevoer dat die moontlikheid van 'n dubbele dividendbelastingimplikasie 'n uitsondering op die sekondêre aanpassing reël vir maatskappye kan regverdig.

        · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons