SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue2The law of privilege and the Economic Freedom Fighters in South Africa's National Assembly: the aftermath of the 7th of May 2014 national electionsPolitocratic communitarianism and public justice author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

SLABBERT, Magda. Begrawe of veras - wie besluit?. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.2, pp.230-241. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a3.

Elke mens gaan eendag te sterwe kom. Met dood verval alle regte wat die lewende mens gehad het. Die besluit om die oorledene te begrawe of te veras word aan die agtergeblewenis oorgelaat. Begrafnisondernemers het egter geen leiding oor wie van die agtergeblewenes se wil moet geld nie. Dit lyk voor die handliggend dat dit die naaste familie moet wees, maar in veranderde omstandighede is die familie nie meer soos van ouds nie. Die hele kosep van 'n familie het verander weens saamblyverhoudings of dieselfde geslag-huwelike. Wat doen 'n begrafnisondernemer indien die naasbestaandes nie kan ooreenkom wat met die lyk moet gebeur nie. Die Wet (National Health Act 61 van 2003) en die Regulasies in terme van die Wet bied geen leiding nie. 'n Voorstel is om as lewende persoon 'n dokument op te stel waarin aangedui word wie verantwoordelik vir die liggaam na dood moet wees.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License