SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

MARUMOAGAE, Motseotsile Clement. Het gesamentlike wet 'n plek in die Suid-Afrikaanse egskeidingsreg?. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.41-57. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a3.

Hierdie artikel bestudeer samewerkende beslegting as 'n alternatiewe geskils beslegtingsmetode in egskeidingsaangeleenthede. Dit bespreek verder die ontwikkeling, sowel as die kenmerke van kollektiewe reg. Verder sal melding gemaak word van hoe samewerkende bedinging van ander beslegtingsmetodes verksil. Hierdie artikel evalueer beide die voor-en nadele van samewerkende beslegting in egskeidingsake en hoe dit in die Verenigde State van Amerika ontwikkel het. In hierdie artikel word 'n saak gemaak vir die wyer aanwending van hierdie metode in egskeidingsake in Suid-Afrika deur family prokureurs.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License