SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

FORERE, Malebakeng Agnes. Die uitwerking van artikel 43 van die Wet of Basiese Diensvoorwaardes op dienskontrakte en die statutêre beskerming van minderjariges. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.23-40. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a2.

Artikel 43 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes belet die indiensneming van kinders jonger as 15 jaar. Dit is 'n strafregtelike oortreding om te vereis of om toe te laat dat 'n kind werk verrig wat onvanpas is vir 'n persoon van sy of haar ouderdom, of wat die kind se welsyn bedreig. Artikel 43 swyg oor die geldigheid al dan nie van 'n werkskontrak wat met 'n minderjarige van jonger as 15 aangegaan is. Dit is van belang om te bepaal indien artikel 43 die gemeenregtelike posisie verander deur dit 'n kriminele oortreding te maak om die minderjarige in diens te neem. Die skrywer ontleed die teks van artikel 43 deur 'n 'purposive approach' tot wetsuitleg te volg en kom tot die slotsom dat artikel 43 nie die gemeenregtelike posisie verander nie, op voorwaarde dat die kontrak aan die vereistes van artikel 43(2) van die Wet voldoen.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License