SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.49 issue1 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

DU PLESSIS, M A (Riëtte). Die ontwerp van 'n toepaslike en asseseerbare leerplan vir Kliniese Regsopleiding. De Jure (Pretoria) [online]. 2016, vol.49, n.1, pp.1-22. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n1a1.

Die Wetsgenootskap van Suid-Afrika en die professie het aangetoon dat graduandi van die vier-jaar LLB nie behoorlik toegerus word om die praktyk te betree nie. Studente se blootstelling aan en voorbereiding vir die praktyk geskied hoofsaaklik tydens hul kursus in Kliniese Regsopleiding. Dit is dus belangrik dat sodanige kursus oor 'n toepaslike en asseseerbare leerplan beskik. Met die opstel van die leerplan moet daar gelet word op die missie en die fokus van die regskliniek, die rol van die kliniese toesighouer, asook die doelstellings, vaardighede en waardes wat nagestreef behoort te word ten einde die beoogde uitkomste te bereik. Hierdie word bespreek deur na die huidige Suid-Afrikaanse literatuur asook die leerplanne van vier Suid-Afrikaanse universiteitsregsklinieke te kyk. Internasionale tendense word bespreek en met dié van Suid-Afrika vergelyk. Tekortkominge word uitgelig en aangespreek. Die gevolg-trekkings word dan gebruik om 'n voorgestelde leerplan vir Suid-Afrikaanse universiteitsregsklinieke te ontwerp.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License