SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue2 author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

Services on Demand

Article

Indicators

Related links

  • On index processCited by Google
  • On index processSimilars in Google

Share


De Jure Law Journal

On-line version ISSN 2225-7160
Print version ISSN 1466-3597

Abstract

MUJUZI, Jamil Ddamulira. Die Suid Afrikaanse Wet op Internasionale Samewerking in Strafregtelike Aangeleenthede en die Kwessie van Getuienis. De Jure (Pretoria) [online]. 2015, vol.48, n.2, pp.351-387. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/v48n2a6.

Suid Afrika het verskeie inisiatrewe aangeneem ten einde tesame met ander lande misdaad te bekamp. Een sodanige inisratief behels die aanname van die Wet op Internasionale Samewerking in Strafregtelike Aangeleenthede (International Co-operation in Criminal Matters Act ('ICCMA')) in 1996, weike wet ten doel het om getuienis lewering, die uitvoering van vonnisse in strafsake, en die konfiskering en oordrog van opbrengste voortspruitend uit misdaad te vergemaklik tussen Suid Afrika en buitelandse state. Die ICCMA bestaan uit vyf hoofstukke maar die oorgrote meerderherd van regspraak afkomstig van Suid Afrikaanse howe her gehandel met die hoofstuk wat betrekking het op die verkryging en toelaatboorherd van getuienis. Dit is gevolglike teen hierdie agtergrond wat hierdie artikel focus op die aspekte rakende getuienis wat deur die Suid Afrikaanse howe behandel is. Die doel van hierdie artikel is gevolglik om aan te toon hoe Suid Afrikaanse howe die bepairngs van die Wet rakende getuienis, geinterpreteer het. 'n Aanbeveling word gevolglik voorsien ten aansien van hoe artikel gewysig kan word.

        · text in English     · English ( pdf )

 

Creative Commons License All the contents of this journal, except where otherwise noted, is licensed under a Creative Commons Attribution License