SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 número1 índice de autoresíndice de assuntospesquisa de artigos
Home Pagelista alfabética de periódicos  

Serviços Personalizados

Artigo

Indicadores

Links relacionados

  • Em processo de indexaçãoCitado por Google
  • Em processo de indexaçãoSimilares em Google

Compartilhar


De Jure Law Journal

versão On-line ISSN 2225-7160
versão impressa ISSN 1466-3597

Resumo

PETE, Stephen Allister. Engele en Duiwels, Onskuldiges en Boete-doeners: 'n Analise van verskillende " karakters" in die gevangenis-diskoers van apartheid Suid-Afrika (1980 tot 1984). De Jure (Pretoria) [online]. 2015, vol.48, n.1, pp.55-74. ISSN 2225-7160.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/V48N1A4.

Wat ras, klas en geslag betref was daar vanaf koloniale tye af nog altyd 'n tweespalt in die Suid-Afrikaanse gemeenskap. In so 'n verskeurde samelewing is die openbare debat rondom 'n komplekse sosiale praktyk soos straf of gevangenisskap noodwendig deurspek met nuanse. Hierdie artikel ondersoek wyses waarop temas in die openbare debat rondom gevangenisskap in Suid-Afrika verskil van een kategorie van gevangenes tot die volgende. Die tydperk wat ondersoek word is die eerste helfte van die 1980s - 'n dekade waarin aansienlike krake in apartheid toegedien is; 'n tydperk waarin interne en eksterne opposisie teen die stelsel 'n hoogtepunt bereik het, en die owerhede met 'n "algehele strategie" opgetree het. Elke draad van die ondersoekte diskoers onthul 'n ander "karakter" in die oorkoepelende verhaal wat spruit uit die gevangenis-diskoers van die tyd. Die diskoers rondom die volgende vier kategorieë van gevangenes word ondersoek: wit manlike gevangenes, bende-lede in gevangenis, wit vroulike gevangenes, kinders. Die artikel bestaan uit twee dele - Deel Een fokus op die eerste twee kategorieë en Deel Twee op die laaste twee.

        · texto em Inglês     · Inglês ( pdf )

 

Creative Commons License Todo o conteúdo deste periódico, exceto onde está identificado, está licenciado sob uma Licença Creative Commons