SciELO - Scientific Electronic Library Online

 
vol.48 issue1Acceptance requirement in life insurance contracts author indexsubject indexarticles search
Home Pagealphabetic serial listing  

De Jure

On-line version ISSN 1466-3597

Abstract

MUJUZI, Jamil Ddamulira. Getuienis deur middel van Geslotekringtelevisie of soortgelyke media in Suid Afrika - het artikel 158 van die Strafproseswet ekstra-territoriale toepassing?. De Jure (Pretoria) [online]. 2015, vol.48, n.1, pp. 1-16. ISSN 1466-3597.  http://dx.doi.org/10.17159/2225-7160/2015/V48N1A1.

Artikel 158(2) van die Strafproseswet 51 van 1977 bepaal onder andere dat 'n Hof op eie inisiatief of op aansoek van die aanklaer, die beskuldigde of 'n getuie kan gelas dat die beskuldigde of getuie, indien die beskuldigde of getuie daartoe instem, deur middel van geslotekringtelevisie of soortgelyke elektroniese media getuig. Regspraak, insluitend appèlhof gesag, toon aan dat artikel 158 ook aangewend is in die verlede vir getuies wat buite Suid Afrika gesetel is ten einde getuienis af te lê deur middel van geslotekringtelevisie tydens 'n verhoor in Suid Afrika. In hierdie bydrae word daar aangetoon dat hierdie praktyk foutief is met spesifieke verysing na geskiedenis ten aansien van die opstel van artikel 158.

        · text in English     · English ( pdf )